Soms wens ek dat my tesisonderwerp meer soos hierdie was…
HM: Hi! Kan ek gou ‘n RW vragie vra?me: goforitHM: Ek’t al 3 mense gevra en niemand kan my sê nie… Ok here goes ek’t ‘n step-function/lookup function Pkill. Pkill het 5 waardes as my vliegtuigie invlieg, bereken ek sy afstand na die wapen toe. as die afstand binne ‘n sekere interval is, word ‘n sekere waarde uit Pkill aan hom toegeken bv. as hy 3 eenhede weg is, is Pkill=0.5 my vraag is….. moet ek die step function volgens ‘n spesifieke patroon define, bv [10,20,30,40,50] of kan ek iets soos [10,30,40,50] of [0,30,40,50] gebruik? en mk dit saak?!me: ok, eerstens: daardie is by verste die coolste stuff wat iemand vir my nog vanuit tesiswerk vertelHM: LOLHM: Hi! Kan ek gou ‘n RW vragie vra?
me: goforit
HM: Ek’t al 3 mense gevra en niemand kan my sê nie… Ok here goes ek’t ‘n step-function/lookup function Pkill. Pkill het 5 waardes as my vliegtuigie invlieg, bereken ek sy afstand na die wapen toe. as die afstand binne ‘n sekere interval is, word ‘n sekere waarde uit Pkill aan hom toegeken bv. as hy 3 eenhede weg is, is Pkill=0.5 my vraag is….. [...]
me: ok, eerstens: daardie is by verste die coolste stuff wat iemand vir my nog vanuit tesiswerk vertel
HM: LOL